Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2344859


Klik vir groter prent
Christine le Roux Omnibus 2 deur Christine le Roux

Fiksie - Liefdesromans
(2010/07)

R180.00


Liewe Onskuld
Om lief te hê
’n Veilige hawe
Meer inligting:
In Liewe Onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na ’n onwaarskynlike kinderoppaster, maar sy laat geen teenspraak toe nie.

In Om lief te hê aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool, maar die plaaseienaar is uit die staanspoor openlik vyandig teenoor haar.

In ’n Veilige hawe trou Madeleine met die doodgoeie Johan, al maak sy dit duidelik dat sy nie verlief is op hom nie.

Leser terugvoer:
[Gee terugvoer]Geen
Resensies:
Geen

'n Produk van CEIT Development cc