Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2344859


Klik vir groter prent
Die avonture van Alice in Wonderland deur Lewis Carroll, André P. Brink

Kinders - Ouderdomsgroep 6 - 9
(2010/07)

R165.00


Dié klassieke verhaal van Alice in Wonderland neem jou op ’n holderstebolder, humoristiese reis saam met ons onverskrokke klein heldin, Alice. Sy ontmoet die Cheshirekat, Die Hertogin, Die koning en koningin van Harte, die Wit Konyn, die Hoedemaker en die Paashaas, die Kammaskilpad, die Griffioen, en vele meer. Wat ’n heerlikheid, vir oud en jonk, om Alice weer (of vir die eerste keer) te ontmoet, en die vreemde, wonderlike karakters en insidente saam met haar te beleef.
Leser terugvoer:
[Gee terugvoer]Geen
Resensies:
Geen

'n Produk van CEIT Development cc