Fiksie - Liefdesromans

Enlarge image

Susanna M Lingua Gunstelinge 6


Susanna M Lingua

Add to basket
Out of stock - Dispatch within 5 - 14 working days



R245.00


Waar die frangipani bloei
Lied van die Isar
Jy is my droommeisie

In Waar die frangipani bloei is Duque Diago de Velira Cervantes in beheer op Braco, maar toe Ronelle Dekker die dorpie besoek, daag sy hom met haar vurige geaardheid uit.

In Lied van die Isar raak die baron Ludwig Krafft halsoorkop op Tillie Joubert verlief en hulle trou. Maar sy weduweesuster probeer die huwelik vernietig.

En in Jy is my droommeisie is Liza Steenberg se baas, Thys Rademeyer, lank, blond en onweerstaanbaar. Is Liza sy droommeisie? Of gaan sy sekretaresse hom vang?


Publication date: 2017/06
Name:
Surname:
Email address:
Remark:  Remaining characters
Rating:             
Submit Cancel
[Give feedback]
Back
9780624080954

Susanna M Lingua Gunstelinge 6

Your shopping basket