Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2344859


Klik vir meer inligting
Susanna M Lingua Keur 6 deur Susanna M Lingua
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2010/06
R105.00   R59.00      Spaar R46.00!


Op silwer vleuels
Nimf van die berge
Soos ’n silwer droom

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Ena Murray Omnibus 16 deur Ena Murray
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2010/06
R185.00   R59.00      Spaar R126.00!


Onrus op Oshakati
Regters oor gister
Weerklank van die liefde

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Schalkie van Wyk Keur 5 deur Schalkie van Wyk
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2010/06
R125.00   R59.00      Spaar R66.00!


Anderkant môre wag geluk
Son van liefde
'n Bruid vir Eduard

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Gebedeboek vir kinders deur Sally Ann Wright
Christelik - Kinders
Publikasie datum: 2010/06
R90.95   R30.00      Spaar R60.95!


Op soek na 'n besonderse gebedeboek wat grootmense sowel as kinders kan gebruik? Gebedeboek vir kinders is die antwoord:
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Vir ewig Eersgeborene 5 deur Karen Kingsbury, Eersgeborene reeks
Christelik - Fiksie
Publikasie datum: 2010/06
R119.95   R59.95      Spaar R60.00!


Katy Hart is baie opgewonde oor haar toekoms saam met Hollywood se Dayne Matthews. Maar soos die trouplanne vorder, ontvang sy slegte nuus. Dit dwing haar en die Baxter-familie om na Los Angeles te gaan en te besin oor wat hulle te doen staan.
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Grootdrukblokraaiboek deur Anina Roux, Louise van Tonder, Albe Grobbelaar
Nie-fiksie - Blokraaisels
Publikasie datum: 2010/06
R119.95   R30.00      Spaar R89.95!


’n Boek wat spesiaal saamgestel is vir ouer en jonger blokraailiefhebbers. Leidrade van blokraaie en woordsoekspeletjies word in grootdruk aangebied wat die leesbaarheid van die teks verhoog. Leidrade is so saamgestel dat blokraailiefhebbers nie duur bronne soos woordeboeke hoef aan te skaf om die oplossings te vind nie. Die boek is dus ideaal vir ouer blokraailiefhebbers, maar is ook ewe geskik vir jonger mense vir wie die blokraaigogga pas gebyt het.

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Disney Prinses Aktiwiteitsboek deur Disney
Kinders - Aktiwiteitsboeke
Publikasie datum: 2010/03
R39.95   R24.00      Spaar R15.95!


Geniet hope pret saam met al jou Disney-prinsesse en hul gunstelingspeletjies en raaisels in hierdie aktiwiteitsboek vol verassings. Help vir Jasmyn om haar Prins Aladdin te soek en wys vir Skoonlief waar die towerkasteel is! Jy kan die opwindende aktiwiteite alleen of saam met 'n maat doen.
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Disney Tigger en Maats Aktiwiteitsboek deur Disney
Kinders - Aktiwiteitsboeke
Publikasie datum: 2010/03
R39.95   R24.00      Spaar R15.95!


Ontmoet vir Tigger en al jou ander maats van die Bos van Honderd Akker in hierdie fantastiese aktiwiteitsboek. Kleur prente in, vind jou pad deur 'n doolhof, soek die woorde wat wegkruip en werk al die prettige raaisels uit. Bons saam met Tigger en begin sommer nou!
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Droomvanger deur Alda Geers
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2009/12
R65.00   R30.00      Spaar R35.00!


Agter die orde, die granietmasker sien Rothea tog soms ’n wondbaarheid in Thinus Minnaar. Sy wil so graag deel word van sy lewe, maar hy keer. Edwina Louw ook. Net klein Nanette reik uit na haar en haar marionettewêreld.

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Mooiste Helena deur Magda Schmidt
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2009/12
R65.00   R30.00      Spaar R35.00!


Die hele produksiespan dink sy is vaal, oninteressant, buiten regisseur Charl de Jongh. Hy maak Helena die hof, maar los haar weer soos ’n warm patat. Is dit sy, of Kobus Snyman se besoek wat hom laat spaander het?

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Vuur en ys deur Lene de Waal
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2009/12
R65.00   R30.00      Spaar R35.00!


Dinge loop lelik skeef toe Chanté ouma Jan se as in Switserland moet uitstrooi. Saam vasgekeer in die sneeu probeer sy Misha de Jäeger, Formule een-wêreldkampioen, sover moontlik op ’n afstand hou, maar hy byt vas.
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
As jy maar weet deur Adele Reynders
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2009/12
R65.00   R30.00      Spaar R35.00!


Adriaan Olivier is allermins die soort man wat sy nou naby haar wil hê. Maar hy is kort-kort daar, en al wat sy wil doen, is om haar as Rika Smit, die kunstenaar, te vestig en Nonyana vir goed uit te wis.



[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Onder die wildepeer deur Nerine le Roux
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2009/11
R65.00   R30.00      Spaar R35.00!


Net los meisies kleur hulle hare, bied hulle op 'n skinkbord aan. G'n wonder Daniel de Bruyn verdink haar met haar vlamrooi kop van die oudste beroep wat 'n vrou se lyf allemansbesit maak nie.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Nooit weer alleen deur Annetjie van Tonder
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2009/11
R65.00   R30.00      Spaar R35.00!


Alet begeer weer om bemin te word, om te behoort. Hier ver van haar probleme en naby Antoon Basson is alles idillies. Maar tydelik. Sy moet weer terug na haar alleenheid. En haar hart agterlaat.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Volmaan deur Adele Reynders
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2009/11
R65.00   R65.00      Spaar R0.00!


Sy was jare gelede die oorsaak van Jonathan Lombard se ondergang, en nou moet Tessa hom weer sien. Hoe lank gaan sy nog vir haar jeugsondes betaal? Vir haar pa se kil vernietiging van mense?
[Meer inligting...]



 1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |  8  |  9  |  10  | >>

( 137 resultate )
'n Produk van CEIT Development cc