Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2344859


Klik vir meer inligting
Abel se ontwaking deur Chris Karsten
Fiksie - Romans
Publikasie datum: 2010/07
Uitgewer prys - R175.00      Graffiti prys - R157.50

 Top verkoper (10)      

Boek een van ’n trilogie.

Abel bly steeds op die burgerregerf buite Johannesburg waar hy die grootste deel van sy lewe saam met sy versteurde moeder deurgebring het. Daar bewerk hy die velle van klein diertjies wat hy verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag het Abel spesiale planne. Hy wil vir hom ’n nuwe gesig uitsoek: dié van ’n mooi jong vrou.

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Seisoen van sonde deur Chris Karsten
Fiksie - Dramas
Publikasie datum: 2009/07
R180.00


Die polisie soek na ’n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van ’n vrou, word na ’n storm op die rotse gevind – vasgebind aan ’n paal met ’n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat.

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Charlize – Ek leef my droom deur Chris Karsten
Nie-fiksie - Biografie & Outobiografie
Publikasie datum: 2009/05
R250.00


In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre.
Dat Charlize Theron beeldskoon is, het gehelp. Maar iets besonders is in haar raakgesien. Boweal het sy geloof en vertroue in haarself en sy wéét hoe om verbete aan haar droom te klou. Vandat sy as jong tiener vir Tom Hanks en Daryl Hannah in Splash gesien het, was sy oortuig sy kon die rol van die meermin beter vertolk.




[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade deur Chris Karsten
Nie-fiksie - Algemeen
Publikasie datum: 2008/10
R160.00


Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Boos en bisar Wrede Suid-Afrikaanse misdade met ’n kinkel deur Chris Karsten[ Uit druk uit ]
Nie-fiksie - Algemeen
Publikasie datum: 2008/07
R110.00


Barbaarse misdade is deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en hier is tien bondige en spannende oorvertellings van sommige van die verfoeilikste gebeure nog, dikwels met ’n grieselrige en onheilspellende kinkel.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Verlore onskuld Suid-Afrikaanse kinders wat moor en roof deur Chris Karsten
Nie-fiksie - Algemeen
Publikasie datum: 2007/11
R185.00


Dié boek in Chris Karsten se boeiende WARE MISDAAD-reeks volg kort op die hakke van Opspraak deur moord en Riller in die raaisel en verskyn gelyktydig met Dodelike vroue – wanneer passie in bloed eindig.
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Dodelike vroue wanneer passie in bloed eindig deur Chris Karsten
Nie-fiksie - Algemeen
Publikasie datum: 2007/11
R180.00


Dié boek in Chris Karsten se boeiende WARE MISDAAD-reeks volg kort op die hakke van Opspraak deur moord en Riller in die raaisel en verskyn gelyktydig met Verlore onskuld: Suid-Afrikaanse kinders wat moor en roof.
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Frats deur Chris Karsten
Fiksie - Romans
Publikasie datum: 2007/09
R110.00

  Pryswenner

Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken ’n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Opspraak deur moord Suid-Afrikaanse doodslag skok deur Chris Karsten
Nie-fiksie - Algemeen
Publikasie datum: 2007/06
R210.00


Tien spannende verhale van opspraakwekkende moorde, met heelwat besonderhede wat nog nie rugbaar was toe die stories die media vol was nie.
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Riller in die raaisel Onopgeloste Suid Afrikaanse misdade deur Chris Karsten
Nie-fiksie - Algemeen
Publikasie datum: 2007/06
R215.00


Is die omstrede NG Kerk moderator Johan Heyns deur regses vermoor, of deur sy eie mense? Het die Skerpioene al vordering gemaak in hul soektog na die slagoffers van pedofiel Gert van Rooyen?
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Die Jokkie wat met perde kon praat deur Chris Karsten
Kinders - Tieners
Publikasie datum: 1997/11
R250.00


Die jokkie wat met perde kon praat is 'n lekkerlees-verhaal vol humor en interessante karakters, oor die opwindende wêreld van die "Sport van Konings", naamlik perdewedrenne.
[Meer inligting...]



( 11 resultate )
'n Produk van CEIT Development cc