Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2344859


Klik vir meer inligting
Christine le Roux Omnibus 2 deur Christine le Roux
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2010/07
R180.00


Liewe Onskuld
Om lief te hê
’n Veilige hawe

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Christine le Roux Omnibus 1 deur Christine le Roux
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2009/06
R180.00


Die honger hart
Deel van die pakket
Verskuilde liefde


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Wereld sonder hom deur Christine le Roux[ Uit druk uit ]
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2007
R90.00


Nicolene Kruger ontmoet dokter Peter Hofmeyr in die hospitaal waar haar broer aansterk ná ’n motorongeluk, en sy raak betrokke by sy kamermaat se herstelproses. Vir Nicolene is Peter maar net ’n altyd besige dokter. Hy sien haar as ’n mannejagter – ’n beeldskone vrou met lang bene en net so ’n lang string mans op sleeptou. Totdat sy een aand baie siek word …


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Ontbrekende Helfte - Grootdruk deur Christine le Roux[ Uit druk uit ]
Fiksie - Liefdesromans
Publikasie datum: 2006/02
R90.00


Yvette Faure en Erich Rabe se liefde begin op ’n vreemde manier en in ’n vreemde land, maar uiteindelik vind die ontbrekende helftes mekaar op eie bodem …

[Meer inligting...]



( 4 resultate )
'n Produk van CEIT Development cc