|
|
| | Die avonture van Alice in Wonderland deur Lewis Carroll, André P. Brink Kinders - Ouderdomsgroep 6 - 9 Publikasie datum: 2010/07 R165.00
Dié klassieke verhaal van Alice in Wonderland neem jou op ’n holderstebolder, humoristiese reis saam met ons onverskrokke klein heldin, Alice. Sy ontmoet die Cheshirekat, Die Hertogin, Die koning en koningin van Harte, die Wit Konyn, die Hoedemaker en die Paashaas, die Kammaskilpad, die Griffioen, en vele meer. Wat ’n heerlikheid, vir oud en jonk, om Alice weer (of vir die eerste keer) te ontmoet, en die vreemde, wonderlike karakters en insidente saam met haar te beleef. [Meer inligting...]
|
| |

| | ( 1 resultaat )
|