●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637002219

Children: Fiction teens

Children  -  Fiction teens
R 200
R 180Jy spaar R 20
I heard there's a girl in school growing wings. No, she's not graduating or anything. She's legit growing wings, just like this other oke in school. He's doesn't have wings though. He's growing a tail and he keeps skipping class. They probably think no one sees them but we're watching them. They keep getting closer and closer to each other so we all have to watch them. The sky and the sea. The rivers and the forest. Faeries and mermaids. It's hectic, I know. A thousand eyes watching you but I guess that's what happens to us as we grow up. We either grow a tail or wings and the world watches the ugly process unfold. This beautiful and poignant novel by the exciting voice of Mia Arderne will be sure to make young adult readers excited about holding a book in their hands!
Publikasiedatum: 2024-03-30
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624094838

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 330
R 264Jy spaar R 66
Toe Ami hoor dat 'n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. En die feit dat die Valke op die toneel is, sê vir haar nog iets: die man was belangrik. Was dit 'n sluipmoord? Wie is die jong blonde vrou wat saam met die slagoffer was? En wat is dit wat die speurder by die misdaadtoneel optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van 'n Duitse joernalis, Marc Göttler. Hy ondersoek bewerings van 'n ontstellende voorval in Mosambiek, 'n paar kilometer anderkant die grens van Suid-Afrika. Is daar werklik 'n verband tussen die twee stories, soos Göttler vermoed? Die enigste oplossing is om die pad te vat, die wildernis in, waar Ami gedwing sal word om uit te vind wat vir haar die meeste saak maak. Al wat tel is die derde boek in Irma Venter se krimi-reeks met joernalis Ami Prinsloo as hoofkarakter. Al wat tel volg op Minder as niks en Die verkeerde vrou, maar kan ook alleen gelees word.
Publikasiedatum: 2024-04-15
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637003018

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 350
R 280Jy spaar R 70
Kan jy vlug van wie jy regtig is? Lula Prins wil oor begin op Heydendal. 'n Nuwe lewe, 'n nuwe dorp, 'n nuwe naam. Anoniem. Dan stap 'n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar verlede begin haar inhaal. Kriek Kruger wil uitvind wat met sy laatlambroer, Dian, gebeur het. Het hy werklik na sy dood gespring of wil iemand dit na selfdood laat lyk? En wie het daardie verdoemende verslag geskryf wat hom finaal laat knak het? Terwyl Kriek na antwoorde soek en Lula van die spoke in haar verlede vlug, gooi die noodlot hulle saam in 'n opwindende, gevaarlike wentelbaan. Gaan Kriek uitvind wie sy regtig is? En kan 'n mens ooit werklik van jou jouself weg vlug?
Publikasiedatum: 2024-04-30
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624094739

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 395
R 356Jy spaar R 39
Die verstommende storie van 'n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Anton Rupert was 'n Karooseun wat in die Depressie grootgeword het, en dit skaars kon bekostig om te gaan studeer, maar sy Rembrandt groep word uiteindelik ʼn wêreldleier in o.m. luukse goedere. Wat was Rupert se
geheim? Rupert se oorspronklike sienings oor die skepping van werk en welvaart in 'n sukkelende ekonomie is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Sy storie is meer relevant as ooit. Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, vol kleur en anakdotes, in dié opgedateerde uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert.
Publikasiedatum: 2024-03-25
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624094753

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 395
R 356Jy spaar R 39
The extraordinary life of tycoon and philanthropist Dr Anton Rupert is told in full in this updated version of the topselling biography. This is the story of a Karoo boy who grew up during the Depression, struggled to find money to study science, and then made good as a businessman, spectacularly so, reaching the Forbes list of the 500 wealthiest people worldwide. Unlike Harry Oppenheimer, Rupert was no heir, neither did he make his millions from mining. His Rembrandt Group of manufacturers became known across the globe, owning brands like Cartier, Dunhill, Rothmans and Montblanc. Within a few decades, a family dynasty was built, making the Ruperts, next to the Oppenheimers, the richest family in Africa. This compelling book, based on extensive research, does justice to a South African icon whose life contains invaluable business lessons. Anton Rupert's insights into job and wealth creation are today more relevant than ever.
Publikasiedatum: 2024-03-22
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776073085

Leermiddels: Voorgeskrewe Literatuur

Leermiddels  -  Voorgeskrewe Literatuur
R 170
Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op ʼn dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan bekostig omLeo saam te neem nie. Ethan begin dadelik planne beraam om geld
in te samel, want ʼn lewe sonder sy beste vriend is ondenkbaar.
R40 000 is baie geld, en drie maande is baie min tyd . . .
Publikasiedatum: 2024-04-26
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798184212

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 350
R 280Jy spaar R 70
Nêrens is ook 'n plek. As jy nêrens anders het nie.

Die hel is los in Mooibaai. Konstabel Petunia Moraleng en sersant JP Hendriks moet die geheime van die Heemstra-familie ontrafel voordat die moordenaars en hul helpers met hul gruwelike buit ontsnap.
Publikasiedatum: 2024-03-08
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624093893

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 340
Black Economic Empowerment has not had a positive image in the media. This is partly thanks to a few individuals who became megarich overnight, while the majority of black people, who were supposed to benefit, remained poor. One company that did things differently is Brimstone, founded in 1995 by an accountant and an insurance salesman who did not want to leave their community behind. In that same year, they acquired a stake in Oceana, raising initial capital of R3m from community shareholders in the Cape Flats. Founders Fred Robertson and Mustaq Enus-Brey have helmed the longest listed Black company on the JSE since 1998. In that time they have triumphed over financial crisis, resisted hostile takeovers, recovered from poor investments and continued to pull ahead. This is an inspiring story of small beginnings, resilience and a social conscience in business.
Publikasiedatum: 2024-04-30
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780795710995

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 290
**Afrikaanse grafiese roman**
In 2021, is Damian De Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel et en hoe die skoolhoof vi hulle gesêrit vanne groot gevaar wat daa byte is. En dat veral boys moet careful wies. Die man wattie media 'The Railway Ripper' noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Selfs daa waa Damian as kind gespeel et. 'n Niewe fear het kom daal oppie Cape Flats ennie soet smaak vanne niewe democracy kom vebitter. Hy praat met Michelle Wakefield - 'n ex-detective wie deel was vannie taskforce wattie moorde investigate et. Maa soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit. Die man wattie kinnes vang handel oore spesifieke tyd innie Cape Flats, ennie land, se geskiedenis tewyl it oek kommentaar lewer oo ôs hede. Trantraal is mettie Jan Rabie en Majorie Wallaceskrywersbeurs vi die grafiese roman bekroon.
Publikasiedatum: 2024-04-15
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637002974

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 290
R 232Jy spaar R 58
Die donker het 'n manier om jou in te haal. Op die plaas Die Laagte in die hartjie van die Boland, waar vyf geslagte Jouberts 'n bestaan gemaak het, word Tina in 'n huis vol donkerte groot: Daar is haar bullebakpa, Servaas, haar sagte, maar swakkelingma, Annie, en haar outboet, Sarel, die “sondekind”. Wanneer haar pa sy woede op hulle uithaal, paai haar ma: “Vergewe hom maar. Sy kindertyd was donker.” In 'n poging om van haar eie donker kindertyd te vlug, word Tina uiteindelik 'n verpleegster. In stede van haat, sal sy heling bring. Sy kom egter gou agter dis nie so maklik om van jou verlede te ontsnap nie, en die donker het 'n manier om jou in te haal.
Publikasiedatum: 2024-03-30
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798184236

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 340
R 272Jy spaar R 68
Hoe Sara Koordom op Rooiduin in die verre Noord-Kaap aangeland het, is 'n raaisel. Sy het gekom soos die woestynwind - een dag was sy daar, en niemand weet van waar nie. En hoekom sy op Rooiduin bly, is selfs 'n groter raaisel. Dis nie lank nie of die hele dorp merk op watter raakvatter Sara is. Tot meneer Thüneman van die Algemene Handelaar het gevra of sy twee keer 'n week die pos kan kom uitsorteer. En vir klein Kuikentjie Boskat is sy soos 'n eie ma. Sara voel veral tuis by ouma Spriet en oom Alles, wat met die helm gebore is. En by ant Korreltjie, wat haar geleidelik leer van patrone uitlê en rokkies maak. Maar die bedreiging wat Piet Boskat inhou, roep die spoke van Sara se verlede op. Kan sy vir haar 'n weg ooptrap om vry te kom van die gevare van die hede én van die verlede? En terselfdertyd die mense beskerm vir wie sy so lief geword het? 'n Aangrypende, meelewende roman deur die skrywer van die hoog aangeskrewe debuut, Die kinders van Spookwerwe.
Publikasiedatum: 2024-03-15
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780637000321

Children: Picture books

Illustreerder: Nicole Hein
Children  -  Picture books
R 150
Welcome to Deedee's Fabulous Farm! Got a gaggle of geese that needs a good home? Is your pet mouse eating all your cheese? Does your grumpy cat meow too loudly?
Look no further - Deedee's back garden is open for any and all animals in need! She just has three problems:
1. Her parents are absolutely SCARED STIFF of animals, big or small.
2. If the neighbourhood grump Mr Crusty finds out about her farm,
she'll be in a whale of trouble!
And …
3. Just how big are some of these animals gonna get?!
Find out in Fab Farm!
Publikasiedatum: 2024-02-28
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781784745462

Fiction: Novels

Fiction  -  Novels
R 380
A BBC, Financial Times and Cosmopolitan What to Read in 2024 pick

Set in a New York apartment building, Fourteen Days is an irresistibly propulsive novel with an unusual twist: each character in this diverse, eccentric cast of neighbours has been secretly written by a different, major literary voice - from Margaret Atwood and John Grisham to Emma Donoghue and Celeste Ng.

One week into lockdown, the tenants of a run-down apartment building in Manhattan have begun to gather on the rooftop each evening and tell stories. With each passing night, more and more neighbours gather, bringing chairs and milk crates and overturned pails. Gradually the tenants - some of whom have barely spoken to each other before now - become real neighbours.

A dazzling, heartwarming and ultimately surprising narrative, Fourteen Days is an ode to the power of storytelling and human connection.

Includes writing from: Charlie Jane Anders, Margaret Atwood, Jennine Capo Crucet, Pat Cummings, Joseph Cassara, Angie Cruz, Sylvia Day, Emma Donoghue, Dave Eggers, Diana Gabaldon, Tess Gerritsen, John Grisham, Maria Hinojosa, Mira Jacob, Erica Jong, CJ Lyons, Celeste Ng, Tommy Orange, Mary Pope Osborne, Doug Preston, Alice Randall, Caroline Randall, Ishmael Reed, Roxana Robinson, Nelly Rosario, James Shapiro, Hampton Sides, R.L. Stine, Nafissa Thompson-Spires, Monique Truong, Scott Turow, Luis Alberto Urrea, Rachel Vail, Weike Wang, DeShawn Charles Winslow, Meg Wolitzer
Publikasiedatum: 2024-02-28
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798184298

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

Kinders  -  Ouderdomsgroep 10 - 12
R 200
R 180Jy spaar R 20
Het JY al ooit 'n GOOR WEEK gehad? Justin Chase het MAANDAG en DINSDAG skaars oorleef, maar nou is dit . . . WOENSDAG!

Sy kat is steeds spoorloos weg. Hy word per ongeluk 'n internetsensasie. En op die oomblik swem haaie in sirkels om hom, want hy's vasgekeer in 'n hart-gaan-staan, vel-word-hoendervleis, mond-hang-oop, lewe-op-die-spel SOS (sweet-op-sweet) situasie saam met sy ongelooflik irriterende aartsvyand!
Publikasiedatum: 2024-04-22
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798184380

Kinders: Tieners

Kinders  -  Tieners
R 250
R 200Jy spaar R 50
Harry Potter het nog nooit eens van Hogwarts gehoor toe die briewe op die deurmatjie voor Privetlaan nommer vier begin verskyn nie. Die koeverte met die groen ink en pers stempel op vergeelde perkamentpapier word egter vinnig deur sy mislike oom en tante gekonfiskeer. Maar dan, op Harry se elfde verjaardag, bars 'n reus van 'n man met lang, ruie hare en 'n woeste gekoekte bos baard by die voordeur in. Die reus stel homself voor as Hagrid en hy bring verstommende nuus: Harry is 'n towenaar en hy word genooi na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. 'n Ongelooflike avontuur is op die punt om te begin! Uiteindelik is hierdie wêreldberoemde reeks weer terug in Afrikaans.
Publikasiedatum: 2024-04-25
Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasie datum - versending sodra boek gepubliseer is

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.