Kruispad

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928349389

Fiksie: Romans

R 200
Kruispad' is 'n spannings-roman wat geskryf is deur die nuwe opkomende skrywer Willie J. Botes. 'Kruispad' beloof om vir die leser ure se genot te verskaf tot aan die einde van die boek. Die leser gaan dit moeilik vind om hierdie boek neer te sit, want dit is vol intriges, raaisels, aksie en romanse.
Publikasiedatum: 2016-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development