Leer my lees Reeks 2 Boek 1 Tippie en die boom

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799372779
R 30
Tippie reeks 2
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die jong leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Publikasiedatum: 2015-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development