Verbreek demoniese vestings

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415314180

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

R 150
Dis tyd om jou outoriteit in Christus op neem in jou stryd teen die vyand! Verbreek demoniese vestings sal jou help om uit die vyand se greep los te breek. Verbreek demoniese vestings bied aan gelowiges die wapens om alle vestings af te breek wat Satan in jou gees, jou huis, gesin, werkplek, kerk of in enige ander plek tot stand gebring het. In elke hoofstuk bespreek Don Nori 'n primêre strategie om die vyand teen te staan en jou te help om jou regmatige plek as oorwinnaar in Christus in te neem.
Publikasiedatum: 2013-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development