Skeppende Inkleurboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920629526

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

R 145
Kalmeer jou gemoed en werk spanning teë deur middel van inkleur.
Hierdie pragtig geïllustreerde inkleurboek is gevul met ontwerptekeninge van keurige tonele en ingewikkelde, gesofistikeerde patrone.
Dit is spesifiek bedoel om jou aan te spoor, om diep betrokke by jou kunswerke te raak, terwyl jy aandagtig die bladsye invul met kleur.
Spandeer 'n paar minute van jou dag - waar jy jou ook al bevind - en skep deur middel van inkleur, 'n weg na vrede en kalmte in jou gemoed.
Publikasiedatum: 2015-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development