PracMaths Graad 9

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919906195

Leermiddels: Graad 9

R 140
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die 'CAPS' dokument.

Kwartaal 1
1 Telgetalle
2 Heelgetalle
3 Gewone breuke
4 Desimale breuke
5 Eksponente
6 Numeriese en Meetkundige patrone
7 Funksies en Verwantskappe
8 Algebraïese uitdrukkings
9 Algebraïese vergelykings
10 Hersiening

Kwartaal 2
1 Konstruksie van meetkundige figure
2 Meetkunde van 2-D vorms
3 Meetkunde
4 Die stelling van Pythagoras
5 Omtrek en oppervlakte van 2-D figure
6 Hersiening

Kwartaal 3
1 Funksies en Verwantskappe
2 Algebraïese uitdrukkings
3 Algebraïese vergelykings
4 Grafieke
5 Buite-oppervlakte en volume
6 Hersiening

Kwartaal 4
1 Transformasie Meetkunde
2 Meetkunde van 3-D voorwerpe
3 Datahantering
4 Datahantering
5 Datahantering
6 Waarskynlikheid
7 Hersiening
Publikasiedatum: 2013-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development