Gee hom 52 weke

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432206161

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

R 140
Begeer jy groter geloof en 'n beter verhouding met God?

Dan is hierdie Bybeldagboek, gemik op dieper geestelike groei, vir jou!

In slegs 52 weke, een dag op 'n slag, sal jy jou Vader beter leer ken.

Jy sal leer hoe om eerlike gesprekke met Hom te hê.

En jy sal leer hoe om te luister sodat jy die regte Stem kan hoor.

Gee God 52 weke is 'n praktiese Bybeldagboek wat beloof om jou te help om alles in jou lewe - huwelik, kinders, finansies, vrese, drome - elke dag met meer krag, moed en geloof aan te pak.

Elke week begin met 'n temabladsy wat die week inlei.

Hier kan jy jou gedagtes en gevoelens oor die betrokke tema neerskryf en dit prakties toepas op jou lewe.

Daarna volg 'n inspirerende dagstukkie, met 'n teksvers en gebed, vir elke dag van die week.

Wat hierdie dagboek uniek maak, is dat jy die geleentheid het om jou eie idees en insigte neer te pen.

Jy kan dus gereeld deur die dagboek blaai om te sien hoe jy geestelik gegroei het.

Dit sal jou inspireer en motiveer om aan te hou delf in die Woord.
Publikasiedatum: 2016-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development