Oxford Intermediêre Atlas vir Suider Afrika Onderwysersgids

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780195782998

Leermiddels: Woordeboeke / Atlasse

R 179
Die Oxford Intermediere Atlas vir Suider-Afrika deel van 'n puik baanbrekersreeks, gebaseer op die jonste beskikbare kartografie. Die atlas is ontwerp om kernvaardighede en kennis in die intermediere fase te vestig, en die duidelike uiteesetting en vars perspektiewe maak dit 'n onontbeerlike hulpbron om die uitdagings wat die nuwe kurrikulum stel, met vertroue tegemoet te gaan.
Publikasiedatum: 2002-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development