Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 1 Leerderboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780199051915
R 100
Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig.
Publikasiedatum: 2014-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development