Wynie My bloed is blou

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9781770227705

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 220
R 176Jy spaar R 44
Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gese: 'Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink.' Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie 'n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38 jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies het gehelp om van die Bulle een van die beste rugbyspanne in die wereld te maak. Dis ook 'n verhaal van ongeewenaarde vriendskappe en lojaliteit, van hoogtepunte en hier en daar 'n laagtepunt op die rugbyveld, van heerlike tye maar ook donkerblou dae. Wynie: My bloed is blou is 'n boek vol heerlike rugbystories, maar ook staaltjies vanaf die kantlyn. 'n Boek wat geen rugbyliefhebber, ongeag vir watter span jy skree, sal kan neersit nie.Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gese: 'Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink.' Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie 'n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38 jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies het gehelp om van die Bulle een van die beste rugbyspanne in die wereld te maak. Dis ook 'n verhaal van ongeewenaarde vriendskappe en lojaliteit, van hoogtepunte en hier en daar 'n laagtepunt op die rugbyveld, van heerlike tye maar ook donkerblou dae. Wynie: My bloed is blou is 'n boek vol heerlike rugbystories, maar ook staaltjies vanaf die kantlyn. 'n Boek wat geen rugbyliefhebber, ongeag vir watter span jy skree, sal kan neersit nie.Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gese: 'Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink.' Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie 'n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38 jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies het gehelp om van die Bulle een van die beste rugbyspanne in die wereld te maak. Dis ook 'n verhaal van ongeewenaarde vriendskappe en lojaliteit, van hoogtepunte en hier en daar 'n laagtepunt op die rugbyveld, van heerlike tye maar ook donkerblou dae. Wynie: My bloed is blou is 'n boek vol heerlike rugbystories, maar ook staaltjies vanaf die kantlyn. 'n Boek wat geen rugbyliefhebber, ongeag vir watter span jy skree, sal kan neersit nie.
Publikasiedatum: 2015-04-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.