Die Nuuskierige Kameelperdjie Die Avonture Van Audrey Amaka 2

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431612413

Christelik - Kinders: Prenteboeke

R 50
Reuse watervalle, kreatiewe heuningbye, asemrowende avonture en nog meer! Audrey Amaka het daarvan gedroom om Wonderwêreld-land toe te gaan. Maar toe haar droom waar word, moet Audrey en haar maatÂ-jies 'n belangrike besluit neem.
Trek jou stapskoene (of blink blou hoëhakskoene) aan en kom saam met Audrey terwyl sy leer hoe belangrik dit is om gehoorsaam en verantwoordelik te wees.
Die nuuskierige kameelperdjie is die tweede boek in die skatlike Die avonture van Audrey Amaka-reeks, en sal vyf- tot agtjariges in vervoering hê. Die boekie sluit ook af met inteÂ-ressante diere-feite wat aansluit by die storie asook versteekte elemente om in die boek te soek.
Publikasiedatum: 2015-04-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development