Die Griek se dilemma

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415032145

Fiksie: Mills & Boon

R 98
Christian Markos het Athene se strate vir die wêreld se bekendste raadskamers verruil. Oplaas, met soveel skatte dat hy alles kan kry wat sy hart begeer, is daar een weelde-artikel wat hy nie kan koop nie - verruklike, sensuele Allessandra Mondelli.
Sy boesemvriend se suster is streng verbode... tot hulle ongeoorloofde aangetrokkenheid die oorhand kry - en Allessandra swanger agterbly!
Na 'n jeugdige flater het Alessandra al 'n slag onder openbare kritiek deurgeloop. Christian se eerbare huweliksaanbod bied beskerming aan haar en die baba, op voorwaarde dat sy alle gedagtes aan liefde opsy skuif.
Net een probleem: Hulle "oneerbare" hunkering na mekaar bedreig die gerieflike ooreenkoms...
Publikasiedatum: 2016-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development