Oplaas n held

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781415032176

Fiksie: Mills & Boon

R 120
Jesse Campbell is vasbeslote om te vergeet van die verlede. Hy aanvaar 'n werk op 'n gasteplaas in Arizona om weer van voor af te begin. Ouerskap is nie deel van die plan nie - totdat Jesse die seun ontmoet wat hy nie geweet hy het nie. Nou het Jesse nuwe doelwitte: Hy moet leer om 'n goeie man te wees. Die soort man wat Eva Hubrecht, sy baas se dogter, kan vertrou.
Jesse weet Eva is nie gelukkig omdat hy en Timmy op die Lost Dutchman Ranch kom bly nie, maar kort voor lank begin die seuntjie in haar hart kruip. Jesse hoop maar net die rancher se dogter sal met verloop van tyd, en baie geduld, vir hom ook in haar hart plek maak.
Publikasiedatum: 2016-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development