Gebede vir elke vrou

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796318145

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

R 140
R 39Jy spaar R 101
Gebede vir elke vrou is 'n versamelboek van gebede vir vroue. Wat ookal jou ervaring,hierdie boek bied jou 'n gepaste gebed: Of jy nou hartseer is, jou bekommer, eensaam en verlate voel of siek is. Gebede vir elke vrou bevat ook wonderlike gebede vir jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap. Van groot vreugde tot die diepste hartseer - vind die gebed wat jou gemoed nodig het hier.
Publikasiedatum: 2017-11-26

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development