Staan jou man

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9781431611126

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography
R 170
R 136Jy spaar R 34
Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ...


Maar sy boodskap is dat jy dit kán oorkom, want geen boelie kan vir jou sê wié jy is nie. In Staan jou man wys hy vir lesers hoe om 'n beskermingstrategie teen boelies op te bou sodat hulle kan opstaan teen boelies van enige aard.
Hierdie boek sal jongmense onder meer leer om:
- die feit dat hulle geboelie word in 'n positiewe ervaring te omskep
- vir hulle 'n veilige ruimte te skep
- sterk waardes te vestig wat geen boelie kan skud nie
- internet-boelies te hanteer
- 'n sterk geestelike fondament te vestig wat kan staan teen boelies
- na hulle eie emosies te kyk en hulle reaksies te beheer
- ander wat geboelie word te help
Staan jou man is ideaal vir elkeen wat wil opstaan teen wreedheid - hetsy teen hulself of dié vir wie hulle lief is.

Nick Vujicic is elke boelie se droom ... Hy verstaan beter as enigiemand hoe dit voel as ander op jou pik. Maar hy het daarteen opgestaan en vandag leer hy ander hoe om hierdie traumatiese ervaring te bowe te kom. Staan jou man sal elke jongmens die bemoediging en praktiese raad gee wat hulle nodig het om sonder vrees deur hul daaglikse lewe te gaan.
Publikasiedatum: 2015-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.