Blokkiekuns Prinsesse

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798173421

Kinders: Aktiwiteitsboeke

R 85
Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke - blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die prinsesse en oulike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoë te verbeter.
Publikasiedatum: 2016-05-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development