Afslag slegs op aanlynbestellings

Eet reg

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798171274

Nie-fiksie / Non-fiction: Tuinbou / Gardening

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Tuinbou / Gardening
R 260
R 208Jy spaar R 52
Vetsug neem skokwekkend toe in Suid-Afrika, veral onder tieners. Hierdie boek wys hoe emosionele eet ontstaan en hoe om dit te voorkom. Eet reg is propvol gesaghebbende raad wat regtig werk. Bevry jouself en jou kinders vir altyd van emosionele eet en verwelkom 'n leeftyd van lekker én gesond eet. Met resepte, eetplanne en sielkundig begrond. * Leer jou kind om negatiewe emosies gepas te hanteer. * Skep die optimale huis vir die voorkoming van emosionele eet en oorgewig. * Voed jou gesin optimaal * Leer jou kinders gesond eet en eet self reg - lewenslank. * Hoe om 'n kind wat reeds oorgewig is te hanteer. Zelda Ackermann is 'n geregistreede dieetkundige wat skryf vir Baba & Kleuter. Met die samewerking van gerekende sielkundige Louis Awerbuck.
Publikasiedatum: 2016-06-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.