Superhelde dagstukke

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431615681

: Grade 11

R 130
101 dagstukke om 'n superheld vir Jesus te wees.

Wat het al die groot superhelde in gemeen? Wel, beÂ-halwe vir die kleurvolle kostuums, mantels en superÂ-kragte, is hulle almal gewone mense soos jy. Hulle kort ook aanmoediging en daai ekstra hupÂ-stoot.

Superhelde - Dagstukke, geskryf deur Carolyn Larsen en geïllustreer deur Joe Goode, help seuns in 101 oordenkings om te verstaan wat God van hulle verÂ-wag as groot superhelde. Hulle sal leer dat om 'n goeie vriend te wees, ander te respekteer, die waarÂ-heid te praat, en vele ander eienskappe hulle superÂ-krag is om 'n superheld vir Jesus te wees. Saam met elke dagÂ-stukkie is daar ook 'n onthou-nota om seuns te leer hoe ware superhelde optree
Publikasiedatum: 2015-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development