The Little Library Afrikaans Mama Mabena se towerslag Leesboek Graad R 3

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780521723015

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Karen Ahlschäger
R 55
Twee jong Ndebele-meisies dink dat Mama Mabena towerhande het omdat sy sulke pragtige patrone op die mure van haar huis kan verf. Dan wys Mama Mabena vir hulle hoe ook hulle eie handjies kan toor.
Publikasiedatum: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development