The Little Library Afrikaans Gaap is aansteeklik Leesboek Graad R 3

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780521724654

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Lyn Stonestreet
R 55
Baba Busi lê naby die rivier terwyl haar mamma op die landerye werk. Opeens word baba Busi deur 'n padda ingesluk, en die padda op sy beurt deur ander diere. Maar dan begin een na die ander dier gaap en gee so vir almal wat ingesluk is, kans om te ontsnap. Baba Busi ontsnap ook en beland weer op die kombers waar sy aan die begin van die storie was!
Publikasiedatum: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development