The Little Library Afrikaans Twee beste vriende Leesboek Graad R 3

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780521725057

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Tasia Rosser
R 59
Twee goeie maats woon langs mekaar. Hulle is dol op geheime. Eendag besluit hulle om 'n geheime plek te maak en grawe 'n gat só groot dat hulle albei daarby kan inkruip. Dan sit hulle vas. Wie gaan hulle help? Sal hulle ooit uit die gat kan kom?
Publikasiedatum: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development