The Little Library Afrikaans Jake Leesboek Graad R 3

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780521725309

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Marjorie van Heerden
R 59
Jake is 'n baba wat in 'n onveilige huis grootword. Sy gesinslede is almal baie besig en kom telkens net agter dat hy in gevaar verkeer as dit amper reeds te laat is. In plaas daarvan om die huis te beveilig, besluit hulle dan om vir Jake in 'n speelhok te sit!
Publikasiedatum: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development