The Little Library Afrikaans Ek is baie soos jy Leesboek Graad R 3

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780521726733

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Annalie van der Vyver
R 55
Hierdie verhaal handel oor kwessies rondom MIV en ook VIGS in die lewe van 'n jong meisietjie wat MIV-positief is. Ons sien hoe haar lewe ooreenstem met dié van haar vriendinne en hoe sy, net soos hulle, dit geniet om kinderdinge te doen, behalwe dat sy in somme gevalle versigtig moet wees omdat sy 'n virus in haar bloed het.
Publikasiedatum: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development