The Little Library Afrikaans Die donkie se skaduwee en ander stories Leesboek Graad R 3

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780521726832

Leermiddels: Leesboeke

Illustreerder: Susie Appleby
R 55
Elkeen van die drie verhale in hierdie versameling is 'n verwerking van 'n fabel van Aesopus en die verhaaltjies het dus elkeen 'n morele les. Een vertel wat gebeur wanneer mense oor onbenullighede stry, 'n ander verduidelik hoe probleme opgelos kan word en die laaste een moedig die leser aan om ernstig te dink oor wat hulle rondom hulle sien en om ander mense nie sommer blindelings te volg nie.
Publikasiedatum: 1996-01-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development