Vinnige feite vir nuuskierige agies

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781928201540

Kinders: Nie-fiksie

R 235
Het jy geweet dat daar ten minste 1.5 miljoen miere vir elke persoon op aarde is? Of dat bokke en skape
reghoeke pupille het? En dat olifante links- of regstandig kan wees?
Om van kleins af 'n voorliefde vir lees by 'n kind te kweek, hou vanselfsprekend
voordele in. En watter beter manier om lees aan te moedig as met kort, happiegrootte, fassinerende en prettige feite. Hierdie boeke is vol eienaardige, dog interessante feite oor enigeiets en alles - diere, goggas, die liggaam, kos, die heelal, boeke en meer.
Hierdie boek is nie net vir kinders nie. Elkeen kan iets leer uit hierdie skatkis van kennis, of jy nou 5 of 50 jaar oud is. En met geen lang en uitgerekte verduidelikings nie, is dit vinnig en maklik om te lees - net reg om 'n paar minute ekstra tyd te vul of om ure se insiggewende pret te hê.
Beïndruk mense met jou wye kennis oor verskeie onderwerpe.
Publikasiedatum: 2015-10-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development