Bybel Hardeband Jeug 1933 1953 Vertaling

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9780798215794

Christelik / Christian: Bybels / Bibles

R 110
Volledige Naslaanbybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, standaardgrootte met merklint, spesiaal vir die jeug. Nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings en kaarte. Kleurvolle hardeband met venstertjie wat teksgrootte aandui.
Publikasiedatum: 2013-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development