Vrae wat God vra

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9781431615254

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

Christelik / Christian  -  Christelike Leefwyse / Christian Living
R 140
R 112Jy spaar R 28
Waar is jou broer? Hoekom het jy meer respek vir jou seuns as vir My? Is dit reg van jou om kwaad te word? Is my arm te kort?
God het hierdie vrae vir mense soos Kain, Eli, Jona en Hiskia gevra, maar ons weet Hy het klaar die antwoorde gehad. So hoekom vra? Want al ken Hy die antwoorde, wil Hy hê mense moet besin oor sy karakter en wysheid.
Israel Wayne bied in Vrae wat God vra 18 vrae wat God in die Bybel gevra het. Hy wys ook vir lesers hoe hierdie vrae vandag direk op ons van toepassing is. Die vrae dek onderwerpe soos verhoudings, die huwelik, geloof, ouerskap, sendingwerk, soewereiniteit en alomteenwoordigheid.
Vrae wat God vra ontsluit vir lesers fundamentele waarhede oor God en wys hulle hoeveel kennis oor God opgesluit lê in die vrae wat Hy in die Bybel vir sy kinders gevra het.
Publikasiedatum: 2016-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.