Soos vlinders in die wind

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431614363

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

R 160
Soms steek daar 'n storm om jou op. 'n Reuse stofstorm wat alles om jou skynbaar wegvee. Maar wanneer die stof gaan lê, besef jy dat God se beskermende hand nog heeltyd onder jou was.
Dít is die bemoedigende boodskap van Lina du Plessis in Soos vlinders in die wind. Met hierdie 50 humoristiese, inspirerende gedagtes, afgerond met gebede, herinner sy lesers dat God se beskermende hand altyd daar is. Die mens is broos en die lewe breek ons soms - meer dikwels as wat ons sou wou hê - maar God se genesende krag kan ons meer maak as wat ons ooit was.
Ons moet net met geduld wag vir die dwarrelwinde om te gaan lê.
Publikasiedatum: 2016-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development