God se apteek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620316248
R 300
Jy is wat jy eet, en jy is wat jy nié eet nie.
"Ek is persoonlik daarvan oortuig, dat geen siekte of kwaal of toestand op hierdie aarde van ons, toegelaat word om te bestaan, sonder dat die Here 'n effektiewe teenmiddel en/ of geneesmiddel in die vorm van plante, vrugte of groente daarvoor aan ons as aardbewoners gegee het nie; ons weet net nie van hulle nie. Meeste mense vermoor hulleself met 'n vurk, en grawe hulle eie graf met hulle tande.
Publikasiedatum: 2008-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development