Jy bly my kind

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620351133
R 160
Lees oor Lidia Theron se pad na aanvaarding van haar gay dogter.
Die ware verhaal van 'n ma se stryd om met onvoorwaardelike liefde te aanvaar dat haar kind gay is.

Dit is my wens dat die lees van hierdie boek vir ander gesinne in soortgelyke omstandighede hoop sal gee,' sê die skrywer, Lidia Theron.
Publikasiedatum: 2005-11-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development