Hoe om jou draak te tem 9 Hoe om n draak se swaard te steel

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485305637

Kinders: Ouderdomsgroep 10 - 12

R 165
Daar wag donker dae vir die Barbaarse Argipel - dis amper asof die wêreld vervloek is!

Kan Harwarrus sy swaard behou, 'n draakrebellie stopsit en keer dat Alvin die volgende koning van die Wilderweste word?

'As jy Harwarrus nog nie ontdek het nie, loop jy een van die beste skeppings in moderne jeugliteratuur mis.'
Publikasiedatum: 2016-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development