Wanneer jy voel jy wil opgee

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432204242

Christelik / Christian: Christelike Leefwyse / Christian Living

R 120
Wanneer jy deur 'n moeilike tyd gaan, voel dit makliker om handdoek in te gooi. Om op te gee en nie verder te probeer nie. Baie mense het al so gevoel. Nou kry jy die kans om hulle inspirerende seerkrystories te lees. Gewone, onbekende mense soos jy, en bekendes soos Lisa Brönner, Joe Niemand en Martelize Brink, vertel hoe hulle trane in vreugde verander het.
Publikasiedatum: 2016-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development