Vonke Uit Die Koeroeklip

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620375726
R 210
Vonke uit die koeroeklip is 'n titel vir jonk en oud. Dis meer as net 'n bundel met kontrei- stories. Dit beeld die besonderse verhouding tussen pa en seun in 'n ongerepte wereld wat geweldig baie van mens en dier kan verg, dikwels meer as wat siel en liggaam kan verdra.
Publikasiedatum: 2007-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development