Kortpad deur die oerwoud

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620640152

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

R 80
Jare lank al gebruik skole en gesinne die boek Kweek Kinders met Karakter en die Immergroen Ouerskap A1- en A3-Temperamentplakkate om kinders se boomsoorte (temperamente) te bepaal en maniere te vind om ons boompies te koester, te snoei en doeltreffend groot te maak.

Hierdie nuwe boekie kombineer al die inligting op die temperamentplakkate in een maklik hanteerbare en bergbare produk wat tuis, in die skool en selfs tydens 'n vakansie gebruik kan word. 'n Mens kan die sakpasgids mos soveel makliker as 'n swaar boek saamneem!
Publikasiedatum: 2016-02-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development