Afslag slegs op aanlynbestellings

Oordenkings uit elke dag n vrydag

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

Uit druk uit

9781415322239

Christelik / Christian: Dagstukke - Algemeen / Devotionals General

Christelik / Christian  -  Dagstukke - Algemeen / Devotionals General
R 150
R 135Jy spaar R 15
In Oordenkings uit elke dag 'n Vrydag kombineer die internasionaal bekende en gewilde pastor en topverkoperskrywer, Joel Osteen, sy persoonlike ervarings met Bybelse insigte en beginsels vir ware geluk. Hy verseker lesers dat elke dag dieselfde vreugde kan inhou as wat hul ondervind om vyfuur op 'n Vrydag middag. Die dagboek is gegrond op sy internasionale topverkoper, Elke dag 'n Vrydag, en is geskryf om mense aan te moedig en te laat besef dat elke dag van die week 'n geskenk van God is, en dat hul daagliks met dankbaarheid, humor en geloof behoort te leef. Oordenkings uit Elke dag 'n Vrydag is verdeel in sewe kerndele: Moenie jou mag weggee nie; Weet wat jy moet ignoreer; Leef sonder krukke; Moet jou nie belas nie; Lag dikwels; Wees 'n bevryder van drome; Vier jouself. Elke dagstukkie bevat 'n voorgestelde Skriflesing, betekenisvolle verse, 'n uittreksel uit Elke dag 'n Vrydag en 'n daaglikse gebed en gedagte. Hierdie Bybeldagboek sal lesers versterk in hul dankbaarheid, vreugde, geloof en welstand. Joel Osteen verseker ons dat dit wel moontlik is om sewe dae 'n week gelukkig te wees!
Publikasiedatum: 2013-01-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.