Kerries

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799374339

Nie-fiksie / Non-fiction: Kookboeke / Food & Drink

R 65
Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks LEKKER&VINNIG is net die antwoord.

Hierdie boek bevat smaaklike resepte met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar by die meeste supermarkte is. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.
Publikasiedatum: 2015-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development