Die Sirkel van Wraak

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780928316247

Fiksie: Romans

R 189
Die Sirkel van Wraak se premis is: Wat het van Tamara geword? Dis twintig jaar later en haar groot liefde, die psigiater Theo Rudman, word met 'n moordenaar se anonieme oproepe gekonfronteer. Die maniak dreig om 'n jong vrou in 'n hospitaal vir geestesversteurdes te vermoor, en Rudman kom voor een van die moeilikste besluite van sy loopbaan te staan. Intussen
is Liu Xióng, internasionale skrywer van verskeie toptreffers, besig om op 'n onbekende plek haar nuutste manuskrip af te rond. Rudman beskik oor die volledige Xióng-versameling by sy Scarborough strandhuis.
Wanneer hy met die pasiënt na hierdie stil, mistige kusdorp vlug, verdiep die misterie en intrige.
Publikasiedatum: 2016-09-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development