Blywende vreugde Briewe van Audrey Blignault

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620405768
R 280
Audrey Blignault is een van die heel bekendste skrywers in Afrikaans. Vir ongeveer 50 jaar het daar gereeld nuwe boeke uit haar pen verskyn. In 'n Blywende vreugde kan lesers vir die eerste keer haar persoonlike briewe aan vriende, familie en mede-skrywers lees.
Publikasiedatum: 2010-07-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development