Briewe van Peter Blum

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780620426954

Nie-fiksie / Non-fiction: Biografie & Outobiografie / Biography & Autobiography

R 260
Peter Blum, digter van die bundels Steenbok tot poolsee (1955) en
Enklaves van die lig (1958) het Suid-Afrika in 1960 verlaat - en daarmee het die Afrikaanse literatuur een van sy grootste talente veloor.
Briewe van Peter Blum bevat briewe aan D J Opperman, W E G Louw, Van Wyk Louw, Ernst Lindenberg, Jan Rabie, Uys Krige, Barend Toerien o.a.
Publikasiedatum: 2009-03-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development