Geskenk van genade

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431615476

Christelik / Christian: Dagstukke - Grootdruk / Devotionals Large Print

R 250
366 oordenkings wat jou sal help om God se goedheid en guns in jou lewe te sien.

As gelowige wéét jy jy het God se genade ontÂ-vang. Maar beteken dit jou struikelblokke verdwyn soos mis voor die son? Ongelukkig nie. Dit beteken wel jy plaas jou vertroue vir elke dag in die Een wat áltyd daar is en Wie se genade áltyd genoeg sal wees.

Geliefde skrywer Nina Smit stap in Geskenk van genade in 366 dae saam met vroue om hulle te verseker van God se teenwoorÂ-digheid en grenslose genade. Sy inspireer vroue om elke dag voluit te leef en die klein jakkalsies van die daaglikse lewe met grasie wat van God af kom eenÂ-kant toe te stoot.

Dié grootdruk-dagboek spog ook met 'n handige SkrifÂ-indeks wat sorg vir maklike naÂ-slaan.

Vroue sal elke dag God se entoesiasme vir die lewe erf in Geskenk van genade.
Publikasiedatum: 2016-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development