Superhelde Gebedeboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431615698

: Grade 7

R 130
90 super gebede om gewone seuns in buitengewone helde vir Jesus te verander.
Klein seuntjies is vas oortuig dis ongelooflik om te vlieg soos Superman, om so sterk soos die Hulk te wees en so vinnig soos Flash te kan hardloop. Maar dit is nog nie die heel grootste superkrag nie ...
Die grootste krag wat daar is, is gebed! Dit is wat Carolyn Larsen (outeur) en Joe Goode (illustreerÂ-der) se Superhelde - Gebedeboek hulle sal leer. Dit sal hulle wys dat gebed enigiets kan doen. Die aksiebelaaide illustrasies met 'n strokiesÂ-prent-geÂ-voel gaan saam met 90 supergebede en kernverse wat gewone seuns kan bid om buitengewone helde vir Jesus te word. Die gebede is verdeel in 15 temas wat onder andere insluit gebede vir wanneer hulle bang is, goed nie verstaan nie, hartseer is of wanneer hulle vir maats of familie wil bid.
Publikasiedatum: 2016-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development