Val 7 keer staan 8 keer op

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431615728

Nie-fiksie / Non-fiction: Besigheid / Business

R 180
Wenners staan elke keer op, maak nie saak hoeveel keer hulle val nie.

Dit maak nie saak hoeveel keer jy val nie. Dit is hoeÂ-veel keer jy opstaan wat tel.

Topverkoper-outeur John Mason se Val 7 keer, staan 8 keer op is propvol Bybelse leiÂ-ding en praktiese raad, inspiÂ-rerende aanhalings en pittige wyshede deur van die wêreld se grootste baanbrekers. Die drie afdeÂ-lings - 'n blik op die innerlike, 'n blik na buite, kyk op - sal jou help om jou beperkings te identifiseer en dit te gebruik om jou op te bou.
Die 42 beginÂ-sels wat jou sal help besef dat sukses bedoel is vir dié wat aanhou probeer, sluit in:
· Wees dapper genoeg om te leef; enigiemand kan tou opgooi.
· Wanneer jy uitblink in verskonings maak, is dit moeilik om uit te blink in enigiets anders.
· Om jouself met ander te vergelyk, dien geen doel nie.
· As jy bang is vir kritiek, sal jy nooit iets doen nie.
· Jy kan nooit té veel op God vertrou nie.
· Wonderwerke begin in jou hart.
Val 7 keer, staan 8 keer op beklemtoon dat wenners raad, insig en motivering soek by dié wat reeds die pad gestap het.
Publikasiedatum: 2016-06-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development