Geillustreerde gebede uit die Bybel inkleurboek

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781431616169

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

R 150
Die rustigheid van inkleur gekombineer met kragtige gebede.

Geïllustreerde gebede uit die Bybel kombineer die rustigheid van inkleur met kragtige gebed.

Die 101 gebede direk uit die Bybel sal jou inspireer in jou diepste gesprekke met God. Elke gebed word gekomÂ-plementeer met pragtige woordkuns en daar is plek om persoonlike notas en gebede neer te skryf.

Dié boek, met sy persgerande bladsye, is die perfekte geskenk vir iemand wat 'n gebedslewe met nuwe krag verlang.
Publikasiedatum: 2016-08-01

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development